de Pakhuys Accomodation Things To Do Things To See Maps & Links Contact Us
Akkommodasie
Waboomhuys  (2+1)  (WiFi beskikbaar)
Waboomhuys is geskik vir twee gaste en 'n kind,  is lugversorg met kaggel en kyk oor die swembad uit.  Die volgende fasiliteite word gebied:

•  ruim leefarea met Jetmaster kaggel
•  badkamer met stort
•  volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond en twee-plaat stoof
  met oond, eetgery, bordegoed en alle ander bekomstighede
  vir 'n gemaklike verblyf
•  TV met publieke kanale en Satteliet toegang,
  bring asseblief jou eie DSTV kaart saam
•  handoeke en beddegoed word voorsien
•  buite braai fasiliteite 
•  vanaf R700 per aand vir twee mense vir die huisie



View Waboomhuys photo
Olienhuys (6)(WiFi beskikbaar)

Olienhuys is 'n luukse wooneenheid, vernoem na die Olienhoutboom wat wild in die omgeweing voorkom.  Olienhuys sluit die volgende fasiliteite in:

•  twee slaapkamers
•  een en 'n half badkamer
•  lugversorging
•  kaggel
•  panoramiese uitsig oor die majestiuese Cederberge
•  TV met publieke kanale en Satteliet toegang,
  bring asseblief jou eie DSTV kaart saam
•  volledig toegeruste kombuis
•  handoeke en beddegoed word voorsien
•  buite braai fasiliteite
•  50 meter van die swembad af 
•  vanag R900 per aand vir eenheid.
•  'n maksimum van 6 gaste word toegelaat



View De Pakhuys photo

Blokhuys  (5)(WiFi beskikbaar)

 Blokhuys is onlangs opgegradeer. Vyf gaste word gehuisves in twee slaapkamers, elk  met twee beddens.  Blokhuys bied die volgende:

•  volledig toegeruste kombuis
• handoeke en beddegoed word voorsien
•  beskutte braai area en tradisionele kuier stoep
•  Badkamer met stort
•  toegang tot swembad (200m weg)
•  praguitsig oor die Sederberge
•  R700 per aand vir die hele huis (maks 5 gaste) 



View Blokhuys photo
Kampterrein (WiFi beskikbaar)

Die Kampterrein is geleë onder die lang bloekombome, met pragtige natuurskoon, omring deur rotsformasies en tipiese Sederbergse fynbosveld. Die kampterrein bied:

•  ablusie geriewe met warm water storte
•  elke kamplek het sy eie braai geriewe
•  loopafstand van die Rotsklim areas af
•  4 km van die Rocklands klim area af 
•  100m van die plaasdam af, wonderlike swemplek
•  vuurmaakhoud is beskikbaar by die plaas
•  vanaf R40 per persoon per nag (afslag as jy langer a 7 dae bly)
•  'n maksimum van 6 persone per kampplek

View Campsite photo

Riethuys 5 (WiFi beskikbaar)
•  Riethuys is geleë net agter die hoofhuis maar is totaal privaat.  Riethuys bied die volgende:

•  ruim leefarea 
•  badkamer met stort
•  volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond en twee-plaat stoof met oond, eetgery, bordegoed en alle ander bekomstighede vir 'n gemaklike verblyf
•  TV met publieke kanale en Satteliet toegang,
  bring asseblief jou eie DSTV kaart saam
•  handoeke en beddegoed word voorsien
•  buite braai fasiliteite op lekker onderdak kuier stoep 
•  R700 per aand vir die huis


View Riethuys
blyplek & kampplek
stap & rotsklim
watervalle & rotspoele
Olyf produkte
lenteblomme & fynbos
organiese tee & wyn