Rotsklim  (Vir die Stap blad kliek hier)
Die nuuste en mees opwindenste rotsklim area sedert Rocklands! Die area is oorspronklik ontwikkel deur Klem Loskot en vriende, maar daar is sedertdien 'n legio van roetes ontwikkel.



•  Rotsklim kaart
•  Topo's is op die plaas beskikbaar of
   kan hier afgelaai word



•  Die area sluit meer as 500 verskillende roetes in.
•  Dagbesoekers is welkom
•  Permitte is beskikbaar by die plaashuis teen R30 per dag
•  Gaste wat by De Pakhuys bly, klim gratis
•  Fantastiese kamp terien nou oop