de
Pakhuys verbou verkeie kultivars olywe waaronder
Kalamata, Mission, Coratina en Frantoio
bome. Ons eers oes was gedurende 2007 en na
dertien maande van natuurlike rypingsproses is ons eers
Kalamata tafel olywe nou gereed en in die bottel! Ons
verwag ook voor die einde van 2009 om ons eerste bottels
olyf olie beskibaar te hê.