Watervalle en rotspoele
 

Aan die einde van die waterval stap roete kan moeë stapper afkoel in een van die lekker rotspoele in die omgewing van die waterval.  Die watervalle word gevorm deur die plato  van die pakhuis kom wat skielik daal - amper 250m.  Die omgewing rondom die watervalle word gekemerk deur tipiese Sederberg rots stukture en mens kan behoorlik die heeldag spandeer om daar rond te ontdek.