de Pakhuys, Rocklands

de Pakhuys is geleë in die skilderagtige Agter-Pakhuis vallei in die noordelike Sederberg. Die area is ook bekend as Rocklands, een van die top 2 rotsklim bestemmings in die wêreld. de Pakhuys is 'n werkende plaas en ons boer met skaap,  olywe en natuurlik Rooibos!  Die plaas is 26 km buite Clanwilliam oor die asemrowende Pakhuispas, oppad na die blommeprag van die Biedouwvallei en die historiese Wupperthal nedersetting.  Gaste kan heerlik ontspan in die verskeidenheid van selfsorg akkommodasie opsies wat ons bied:

Luxury Safari cabins
Tucked away in an awesome spot between the boulders
Blokhuys 5
Sleeps max 5
Olienhuys (5+1)
Sleeps max 5 - Fireplace
Waboomhuys (2+1)
Riethuys (4+1)
Bergvlei (4+1)
Kleine School (4) & (4)
Janfrederik (2+1)
Janfredrik Lux Safari Tent
Biedouin Cabins (2+1)
Fully equipped bedouin cabins
Cabin El Corazon(3)
Campsite Cabins (2) & (2) & (2)
Campsite Caravan (2)
Show More
R364, Clanwilliam
Rocklands, South Africa
32 07 13 62 S    19 03 31 53 E
​+27 (0) 83 604 1459
+27 (0) 82 738 5677
  • Black Facebook Icon
  • Black Instagram Icon