top of page

Cabin El Corazon

Geleë in de Pakhuys kampeerterrein.  Die houthuisie bied 'n gerieflike alternatief tot gewone kampeering

El Corazon huisies bied:

  • ruim kamer met drie enkelbeddens

  • Stoep met 'n tafel en drie stoele asook 'n tweeplaat gas stoof

  • Yskas met vrieskas deel

  • Elektrisiteit

  • braai plek - bring eie rooster

  • vars boorgat water - kraan en wasbak binne in die huis

  • bring eie beddegoed

  • potte, panne, messe en vurke asook breekware voorsien

  • die huisie deel die badkamerfasiliteite van die kampterrein net 8m weg

  • 100 m van die groot plaasdam - heerlike koel swemwater!

  • voorafbetaalde wifi beskikbaar

  • vuurmaakhout beskikbaar op die plaas

​

vanaf R450 per nag vir die eenheid

​

bottom of page