Olienhuys

Olienhuys bied luukse selfsorg verblyf in die Sederberg.  Die huis is vernoem na die Olienhoutboom (Wild olive) wat in die gebied voorkom. Hollandse setelaars wat noord uit die Kaap getrek het,  het die mooiste meubels gemaak van Olienhout.

Olienhuys bied:

  • Hoofslaapkamer met koning grote bed en 'n enkel bed

  • Tweede slaapkamer met twee enkel beddens

  • Enkel bed in die sitkamer

  • Badkamer met bad en stort - aparte toilet,

  • Lugversorging en 'n kaggel in die sitkamer

  • volledige kombuis met gastoof en oond 'n asook mikrogolfoond

  • panoramiese uitsig op die Sederberg

  • TV met SABC en ETV, bring u eie DSTV kaart

  • handoeke en beddegoed

  • buite braai

  • 50 meter van die swembad

  • gratis Wifi

vanaf R1400 per nag vir die huis

R364, Clanwilliam
Rocklands, South Africa
32 07 13 62 S    19 03 31 53 E
​+27 (0) 83 604 1459
+27 (0) 82 738 5677
  • Black Facebook Icon
  • Black Instagram Icon