Waboomhuys

Waboomhuys is geskik vir twee gaste(maks 3).  Die eenheid kyk uit oor die swembad en tuin met die pragtige Sederberg in die agtergrond

Waboomhuys bied:

  • Ruim leef area met kaggel en lugversorging

  • privaat badkamer met stort

  • Volledig toegeruste kombuisie met yskas,  stoof (met oond) en mikrogolf asook alle ander kombuis toerusting

  • TV met SABC en ETv kanaal, bring asb eie DSTV kaart

  • handoeke en beddgoed verskaf

  • buite braai beskikbaar

  • naby die lieflike oorloop swembad

R900 per nag vir die eenheid

R364, Clanwilliam
Rocklands, South Africa
32 07 13 62 S    19 03 31 53 E
​+27 (0) 83 604 1459
+27 (0) 82 738 5677
  • Black Facebook Icon
  • Black Instagram Icon